Willem
Sep 9th 2008, 10:43 PM
Mat 15:10 En Hy het die skare na Hom geroep en vir hulle gesê: Luister en verstaan!
Mat 15:11 Nie wat in die mond ingaan, maak die mens onrein nie; maar wat uit die mond uitgaan, dit maak die mens onrein.
Mat 15:12 Daarop kom sy dissipels nader en sê vir Hom: Weet U dat die Fariseërs, toe hulle die woord hoor, aanstoot geneem het?
Mat 15:13 Maar Hy antwoord en sê: Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.
Mat 15:14 Laat hulle staan; hulle is blinde leiers van blindes. En as ‘n blinde ‘n ander blinde lei, sal altwee in die sloot val.
Mat 15:15 En Petrus antwoord en sê vir Hom: Verklaar vir ons hierdie gelykenis.
Mat 15:16 Maar Jesus sê: Is julle dan ook nog sonder verstand?
Mat 15:17 Begryp julle nog nie dat alles wat in die mond ingaan, in die maag kom en in die heimlikheid uitgewerp word nie?
Mat 15:18 Maar die dinge wat uit die mond uitgaan, kom uit die hart, en dit is dié wat die mens onrein maak.
Mat 15:19 Want uit die hart kom daar slegte gedagtes, moord, egbreuk, hoerery, diewery, valse getuienis, lastertaal.
Mat 15:20 Dit is hierdie dinge wat die mens onrein maak; maar om met ongewaste hande te eet, maak die mens nie onrein nie.
Gelees wat Phil laasjaar gepos het oor die woorde wat mens spreek en hoe dit soos dolksteke kan wees, dit juis ok vanaand gekry in kommunikasie kursus, toe onthou ek die en hoe dit my getref het.
Eers gedink dat dit ook se dat ek letterlik nie hoef te bekommer oor wat ingaan nie, want dit maak nie onrein nie:B Ek bid vir wysheid en die "vrees van God" en ek dink dit kom stadig maar seker...God weet hoe om te leer en wat ek nodig het:D
Nou verstaan ek dat dit wat nie Liefde is nie en uit ons hart kom en wat ons dan kies om te se ( die tong het mag oor lewe en dood ? ) ons onrein maak en van God "verwyder" ? tot ons die sonde bely? en Hy ons weer rein maak ...?
Ek het help nodig:giveup: ......tog , Hy sal die werk wat Hy begin het voltooi:pp en dan sal ek ook eerlik kan getuig ek vrees God soos Sy woord bedoel en heilig wees want God is heilig