Sonia Smit
Oct 7th 2008, 01:01 PM
Hi julle outjies :D
Ek het asseblief julle hulp nodig :help:. My man is vandag in kennis gestel dat hulle mense gaan moet begin afdank, hy werk in die motor industrie.
Hy is in 'n seniors pos, en van sy mensies onder hom gaan hulle werk verloor. Hy is ook onseker oor sy eie werk - hy is eintlik goud werd vir die maatskappy waar hy nou werk, maar soos ons as mens is, is ons maar bekommerd.
Ek vra dat julle asseblief saam met ons sal bid dat die Here hom sy werk sal spaar - die werk wat hy doen het hy nie per toeval gekry nie. Elke keer het God vir hom net beter en beter gegee, en ons dank die Here elke dag dat Christiaan 'n werk het. Hy was voorheen werkloos vir baie lank, maar toe het die Here hom geseen met 'n baie Junior pos en binne 7 jaar het hy homself opgewerk (met die hulp van die Here) tot 'n seniors pos. Hy doen op die oomblik 3 mense se werk want van die mense het al bedank en dan het hy die werk maar oorgevat.
Ek weet dat die Here net die beste vir ons wil hê want ons is Sy kinders. :pray: asseblief saam met my?
Dankie julle!