Phil Fourie
Apr 17th 2009, 08:24 AM
Hierdie draad het ten doel om 'n databasis daar te plaas van goeie Christelike webwerwe in Afrikaans wat steeds binne hoofstroom protestantisme val.
Slegs die moderators kan in hierdie draad plasings maak en dit is vir die eenvoudige rede dat ons nie hierdie draad wil volstop met besprekings en klomp plasings nie, maar om alle skakels in 1 plasing te sit sodat dit maklik bereikbaar is en mens nie deur onnodige plasings hoef te sif om by die skakels uit te kom nie.
Indien u 'n skakel wil laat plaas in hierdie draad, stuur asseblief daardie skakel saam met 'n kort beskrywing van die werf vir my in 'n private boodskap, dan sal hierdie skakel na al die moderators van Lighuis geneem word om die werf te evalueer en goed te ondersoek om sodoende te verhoed dat dwalinge op die werf geplaas word en toe te sien dat alle skakels binne die doel van hierdie draad val.
Dievolgende skakels kan waarlik aanbeveel word, gaan maak gerus daar 'n draain indien u kans kry:
Philip du Toit se webwerf
Truth Exposed (http://www.truthexposed.co.za)
'n Webwerf aangaande die eindtye
Die Laaste Week (http://www.laasteweek.co.za)
Ankura se webwerf
Ankura (http://www.ankura.net)
'n Praktiese uiteensetting van God se plan
God se Plan (http://www.godsplan-today.com/Afrikaans/AFR_Home.htm)
e Bediening van Gereformeerde Kerk Centurion
e Bediening (http://www.gkcenturion.org.za)
Prof Johan Malan se webwerf met uitstekende artikels
Bible Guidance (http://www.bibleguidance.co.za)
'n Afrikaanse apologetiese werbwerf
Antwoord (http://www.antwoord.org.za)
Christo Nel se webwerf
Nuwe Wyn (http://www.nuwewyn.co.za)
Johnny van der Merwe se bediening met baie bruikbare inligting
Oospoort (http://www.oospoort.co.za)
'n Afrikaanse webwerg oor evolusie
Evolusie - Feit of Fiksie? (http://www.evolusie.co.za)
Tom Lessing se blog
Waak en Bid (http://1joh4.wordpress.com)
Ons hoop waarlik u kan baat vind by hierdie skakels