PDA

View Full Version : Basiese Bybelse Grieks



Philip dT
Jul 6th 2009, 10:58 AM
Vir diegene wat belang stel. Hier is 'n skakel vir basiese Nuwe Testamentiese Grieks. Laat weet hoe dit gaan:

http://www.ibiblio.org/koine/greek/lessons/

Henry
Jul 8th 2009, 07:39 PM
Vir diegene wat belang stel. Hier is 'n skakel vir basiese Nuwe Testamentiese Grieks. Laat weet hoe dit gaan:

http://www.ibiblio.org/koine/greek/lessons/

Dis rÍrig Grieks daai. Dis vir my moeilik om 'n "mindset change" te maak na die feit dat dit 'n taal is, want ons het al daai simbole destyds in Wiskunde op varsity gebruik. Daai simbole het almal veranderlikes voorgestel. :D

Dit voel so mens Wiskunde moet praat. Dis eintlik simpel, maar ek probeer daaroor kom. :D

Philip dT
Jul 9th 2009, 07:43 AM
Ja, ook in die mediese wetenskap gaan jy baie Griekse terme en simbole:

bv. kardiologie (hart-kunde) kom van kardia
pneumonie (longontstekeing) kom van pneuma = asem / gees
ens.

Baie ander fakkundige terme stam ook van Grieks af:

biologie, antropologie, filosofie, teologie, filologie, etimologie, hermeneutiek, ens.