Ta-An
Aug 13th 2009, 09:36 AM
Kom help my Skrif soek wat gebruik kan word as teenvoeter vir slegte gedrags patrone... of slegte emosie.....
Soos Bv. Teen vrees
2Tim 1:7 Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.
Teen moedeloosheid:
Job 29:24 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=18&CHAP=29&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=24) Ek het hulle toegelag as hulle moedeloos was, en hulle kon die lig van my gesig nie verdonker nie.
Klink vi my soos Lag terapie??
Verswlaenheid/ vrolik
Spreuke 17:22 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=20&CHAP=17&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=22) 'n Vrolike hart bevorder die genesing, maar 'n verslae gees laat die gebeente uitdroog.
Neerslagtigheid/vrolikheid
Spreuke 17:13 'n Vrolike hart maak die aangesig bly, maar by verdriet van die hart is die gees neerslagtig.
Die: Klink vir my soos Lag terapie?? :lol:
Hoeveel keer per dag lag jy regtig uit jou maag uit??
Miskien sal ons meer gesond wees as ons lag??
:rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: