Francois Marais
Oct 20th 2009, 10:51 AM
Ek weet nie regtig of hierdie die regte plek is vir die post nie, maar kom ons kyk wat julle dink.
In die woord staan daar dat die ou mense dinge sal droom en jong mense dinge sal sien. Ek neem aan die geskrif is in die gees bedoel.
Nou die stelling: Droom julle mense ook die snaakste goed die laaste 3 weke. Die naweek het dit erg geraak vir my. Ek kan nie meer agter kom of ek wakker is of slaap nie. Dit is soms asof ek dit wat ek droom nou herleef of reeds gedoen het, maar meeste van die mense plekke en dinge herroep ek glad nie.
Enige iemand anders daar in die rekenaar węreld wat dieselfde voel?
Joe 2:28 En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense drome droom, julle jongelinge gesigte sien.