PDA

View Full Version : Diversiteit?

Philip dT
Feb 25th 2011, 09:10 AM
Ek plaas hierdie onderwerp onder Christene antwoord nie-Christene, want daar bestaan 'n tendens onder baie kerke om sg. "diversiteitsforums" op die been te bring waar die bedoeling is om in gesprek en dialoog te tree met ander kulture, kerkverbande en ook mense met 'n ander geloof. Die neiging is egter eerder om die Christelike unieke identiteit prys te gee en as't ware hande te vat oor geloofsgrensgrense en kultuurgrense heen. Ek het self bietjie gaan deel neem aan die diversiteitsforum van die NG kerk en probeer uitvind of hulle die Christelike identiteit prysgee in so 'n forum, en of hulle werklik "diverse" geloofsoortuigings toelaat, en 'n artikel oor diversiteit (http://www.truthexposed.co.za/index.php?option=com_content&task=view&id=155&Itemid=15)geskryf.

Wat is julle gevoel hieroor?

Johnny
Feb 28th 2011, 10:44 AM

Ek glo dit is net nog 'n stap nader aan 'n Een wereld kerk en ons moet ons weghou by die beweging. Isalm en Chrsitinne vat ook nou hande.

QURAN IN THE PEWS
JESUS IN THE QURAN

This weekend, the Memorial Drive Presbyterian Church in Houston along with Christian communities in Atlanta, Seattle, and Detroit will initiate a series of sermons that have been designed to produce an ecumenical reconciliation between Christianity and Islam.

In addition to the sermons, the Sunday school lessons will center on the inspired teachings of the Prophet Mohammad.

Qurans will be placed in the pews next to the Bibles.

The concept of Chrislam, now embraced by such preachers as Rick Warren and Robert Schuller, appears to have emerged from a program on the meaning of “love your neighbor” at Grace Fellowship Church in Atlanta, Georgia
http://thelastcrusade.org/2010/11/04/chrislam-spreads-throughout-america/