PDA

View Full Version : Gratis hulpmiddels vir Grieks, Hebreeus, Ou en Nuwe Testament.



Philip dT
Aug 25th 2011, 08:27 AM
Al meer gratis hulpmiddels het beskikbaar begin raak om te help met bybelinterpretasie.

Daar is heelwat hulpmiddels beskikbaar wat ek nie hier lys nie, maar ek het probeer om 'n seleksie te maak van die bestes:

Bybel-sagteware:

E-Sword (www.e-sword.net (http://www.e-sword.net))

Die 1933/1953 Afrikaanse Vertaling is gratis beskikbaar.
Die 1983 Afrikaanse Vertaling is beskikbaar teen 'n minimale koste.
Griekse en Hebreeuse vertalings.
Menige Engelse vertalings
Menige Kommentare en Woord-studies
Strongs en BDB (Brown, Driver, Briggs) se Hebreeuse Leksikon. Dit is steeds die standaard werk. Dit is egter nie die volledige leksikon nie, maar die volledige leksikon is ook beskikbaar in pdf (sien hieronder)
Strongs en Thayer Griekse Leksikons
En nog vele meer...
Hier is 'n Blad met addisionele hulpbronne wat goed is, bv. die Pulpit Commentary, asook Masoretiese Hebreeuse Teks, en die 26'e uitgawe Nestle Aland Griekse Teks (http://www.biblesupport.com/).

Dan is daar heelwat ouer, maar handige gratis pdf boeke op Archive.org beskikbaar:

Griekse Grammatika:

Hier is 'n goeie Griekse inleiding tot die Grieks van die NT

Introduction to the Greek of the NT - Cary - 1878 (http://www.archive.org/details/introductiontogr00caryrich)

Hierdie werke is bietjie tegnies, maar as jy die lus en deursettingsvermoŽ het kan jy jouself die Grieks van die NT leer:

Grammar of NT Greek - Blass - 1905 (http://www.archive.org/details/grammarofnewtest00blasuoft)
A Grammar of the NT - Moulton - 1906-1908 (Vol 1 (http://www.archive.org/details/grammarofnewtest01mouluoft), Vol 2 (http://www.archive.org/details/grammarofnewtest02mouluoft))
A Grammar of NT in light of Historical Research - 1914 - Robertson (http://www.archive.org/details/grammarofgreekne00robeuoft)

Griekse Leksikon:

Robinson 1859 (http://www.archive.org/details/greekenglexicon00robirich)
Analytical - Bagster - 1870 (http://www.archive.org/details/analyticalgreekl00samuuoft) - dit is nou 'n Leksikon met al die verbuigings van al die woorde in die NT.

Hebreeuse Grammatika:

Hierdie is 'n baie oulike, basiese een: Biblical Hebrew: A Student Grammer - Cook en Holmsteadt - 2009 (http://individual.utoronto.ca/holmstedt/textbook/BHSG2011.pdf)


Hierdie is 'n deeglike een, tegnies: Gesenius Hebrew Grammar (http://www.archive.org/details/GeseniusHebrewGrammarPdf) - Dit benodig die font: BibLS.ttf (http://www.logos.com/media/shibboleth/BibLS.ttf)


Hebreeuse Leksikon:

Brown, Driver, Briggs (volledig met Skrifverwysings) (http://www.archive.org/details/hebrewenglishlex00browuoft)
Analytical - Davidson (http://www.archive.org/details/analyticalhebrew00daviuoft) - met al die Heb. verbuigings in die OT.



TeologieŽ:

Biblical Theology of the NT - Weiss (vol 1 (http://www.archive.org/details/biblicaltheolone01weis), vol 2 (http://www.archive.org/details/biblicaltheology02weisiala))
Theology of OT - Davidson (http://www.archive.org/details/theologyofoldtes1910davi)

Kommentare:

Op Archive.org is heelwat kommentare beskikbaar, waarvan baie soortgelyk is met die kommentare wat mens vir E-Sword kan kry. Ek lys wel 2 reekse wat E-Sword nie het nie, en dit is Kritiese Kommentare. 'n Kritiese kommentaar werk baie nouer met die teks self, asook ooreenkomstige buite-bybelse geskrifte. Met onderskeiding, gee 'n kritiese kommentaar jou 'n baie beter prentjie van die probleme agter die teks en help jou om jouself baie meer deeglik krities t.o.v. die teks te verantwoord:

International Critical Commentary - OT - hele reeks (http://www.archive.org/details/InternationalCriticalCommentaryHolyScripturesOtnt. OldTestamentCecEd)
International Critical Commentary - NT - hele reeks (http://www.archive.org/details/InternationalCriticalCommentaryHolyScripturesOldNe wTestamentsCecEd)

Weiss se reeks op die NT (Vol 1 (http://www.archive.org/details/commentaryonnewt01weisuoft), Vol 2 (http://www.archive.org/details/commentaryonnewt02weisuoft), Vol 3 (http://www.archive.org/details/commentaryonnewt03weisuoft), Vol 4 (http://www.archive.org/details/commentaryonnewt04weisuoft))

Expositor's Greek NT reeks (http://www.archive.org/details/ExpositorsGreekTestament.complete2Vols.5Vols..nico ll.1902.1910)

Critical Exegetical Handbook to NT - reeks (http://www.archive.org/details/CriticalExegeticalHandbookNewTestament11Volumes)
-----

As jy al hierdie bg. hulpmiddels gebruik, sal jy verseker 'n bogemiddelde kennis hÍ van die bybel hÍ - al hierdie werke is werke wat destyds deur teologiese studente gebruik is. Daar is nog heelwat bronne op Archive.org beskikbaar. Doen net 'n soek. Dit het nie auto-correct funksies nie, so jy moet reg spel.

Hoop dit help