Ta-An
May 31st 2012, 07:46 AM
mari sukkel om op die forum aan te teken, haar seun gaan weer Rooikruis toe hier volg 'n uitknipsel van haar e-mail
.... ons maak nou weer reg vir Rooikruis volgende week, moet sondag daar wees vir MRI Maandag, dan gaan hulle besluit waarnatoe verder ..... hy sukkel met die newe effekte van die medikasie, maar die bloeddruk in onder beheer en die nierfunksie het wonderbaarlik verbeter ........
.... ek wou graag verder op sy draad getuienis bring, maar weet nie wat aangaan nie, kan nie inlog nie ...... ek sit updates op facebook ( mari berg ) waar 'n paar vriende ook vir ons bid, en daar is fotos van die knaap in en uit die hospitaal ......... ek glo hierdie besoek aan die hospitaal gaan weer wonderwerke bevestig ...... en glo Sy genade sal genoeg wees .......
shalom ..... m