What an awesome experience to be loved by a Living G_d!!
What does your clothing tell me about you? People get dressed because: (Slide 2 ) 1. It is all Eve's fault !! She was tempted.... and the rest is history Thus we dress for Modesty. To cover our shame. . (Slide 3) (Slide 4 ) 2.We get dressed to show our occupation, or for identification .. Policemen, army, doctor, scholar even for a bride and groom, or spots-teams (Slide 5) 3.We get dressed for protection: ...
Ek weet nie waar ek heengaan met die pos nie, maar ek verstaan nie so mooi nie, en vra asb dat die wat die dinge al mooi uitgepluis het sal deel neem en my in die regte rigting help. Johannes 3:35 Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee. en tog se satan dat hy alles aan Jesus sal gee as Hy hom sal aanbid... soos ons lees in Matt 4:1 Toe is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel. 2 En nadat ...
http://transvalia75.co.za/dance/
Oor die huwelik en onderdanigheid Onderdanigheid in die huwelik is soos 'n toebroodjie, vers 22 begin met, vroue wees onderdanig aan jou man (snytjie brood, dan die hele vulsel), die instruksie aan die man van vers 23-32, (dit wat die toebroodjie aan makaar vashou.)...en vers 33 wat weer afsluit met , vrou betoon eerbied aan jou man, (die ander snytjie brood). As die vusel nie 'reg' is nie, dan val die hele toebroodjie uitmekaar uit! Daarom het jy eers 'n snytjie brood nodig om mee te ...
Met die studie oor Efesiërs het ek hierdie mees amazing prentjie gesien Die woord "onderpand" was vir my nogals vreemd gewees en ek het begin top oor wat nou eintlik hier gesê word.... die Heilge Gees as onderpand van ons erfdeel... (Efesiërs 1:14) Ek ken die woord "Troupand" en "verpand" en "pand" maar 'onderpand' het my laat kopkrap..... en toe sê die Woordeboek... dit is 'n "Belofte" En as Jesus ons ...