Your Advert here
cure-real
View RSS Feed

Oh but for a taste of Living Water!!

Efesiers Bybelstudie

Rate this Entry
Oor die huwelik en onderdanigheid
Onderdanigheid in die huwelik is soos 'n toebroodjie, vers 22 begin met, vroue wees onderdanig aan jou man (snytjie brood, dan die hele vulsel), die instruksie aan die man van vers 23-32, (dit wat die toebroodjie aan makaar vashou.)...en vers 33 wat weer afsluit met , vrou betoon eerbied aan jou man, (die ander snytjie brood).
As die vusel nie 'reg' is nie, dan val die hele toebroodjie uitmekaar uit! Daarom het jy eers 'n snytjie brood nodig om mee te begin, en dan die vulsel daarop te bou, en maak die vulsel toe met nog 'n snytjie anders vreet die vliee aan die toebroodjie!!

Submit "Efesiers Bybelstudie" to Digg Submit "Efesiers Bybelstudie" to del.icio.us Submit "Efesiers Bybelstudie" to StumbleUpon Submit "Efesiers Bybelstudie" to Google

Comments