BibleForums Christian Message Board - Gebed, Getuienisse en Bediening

Om te sëen
Ek kry gister 'n video-boodskap van 'n liewe vriendin ( ek mag nie sê wie dit is nie want dit is Ta-An :) ) oor seninge. In die boodskap sê die persoon dat "'n seen is nie 'n seen voor dit uitgespreek word nie " .  Nou wonder ek ..... seen ons die mense in ons lewens genoeg, en hoe belangrik is dit om mense ( en seker onself ook) te seen ?   Laaste vraag vir duiwelsadvokaat-waarde : Sou julle sê dat 'n seen uitgespreek deur 'n mens enige gesag en/of waarde het ? ( Jammer vir die gebrek aan paragrawe en spelfoute, my komputer wil nie saamspeel vanmore nie en autocorrect alles na brits toe.)