View Full Version : Luister na aanlyn preke en video-preke
chisel
Feb 19th 2008, 06:12 AM
Een van die moderators van die 'Christian Answers' forum het hierdie skakel beskikbaar gestel en ek het daarna geluister en gevind dat dit uitstekend is. Die predikant wat die preek aanbied is een van die min 'old school' manne wat nog die evangelie aanbied gebasseer op die sieninge van mense soos Spurgeon en Wesley ens.
Dit is 'n kragtige vertelling van die verlossings boodskap en bevat baie handige informasie om veral ateitste se vrae rondom ons doel op aarde en die doel van Jesus se kruisoffer te beantwoord.
http://www.sermonaudio.com/sermoninfo.asp?SID=2200715514
MrT
Feb 19th 2008, 12:46 PM

Ek het die MP3 afgelaai maar die klank is vreeslik onduidelik en swak. Was dit met jou ook die geval?
chisel
Feb 19th 2008, 01:47 PM
Ongelukkig, ja
Sit maar die rekenaar se klank op sy hardste. As mens 'dubbel-click' op die luispreker 'icon' aan die regter onderkant van die skerm(waar Windows die tyd wys), en mens stel die Play Control asook die Wave/Mp3 op maksimum is die klank redellik hard...
Antonvs
Feb 20th 2008, 03:57 AM
Hier is dieselfde boodskap in video
http://www.youtube.com/watch?v=uuabITeO4l8
chisel
Feb 20th 2008, 07:56 AM
Hi Anton,
Ek is nie seker of ek die verkeerde link beet het nie, maar dis nie dieselfde boodskap as die 'audio file' nie. Maar die Video is ook goed.
chisel
Feb 20th 2008, 06:53 PM
Het iemand al na die preek geluister? Enige kommentaar?
CFJ
Feb 20th 2008, 10:09 PM
Vim,
Ek het nog net 'n deel geluister en kan elkeen, veral diegene wat Kletskerk nou en dan besoek, sterk aanbeveel om na hierdie preek te luister. Mens kan verstaan hoekom jy dit hier geplaas het...
Antonvs
Feb 21st 2008, 04:33 AM
Kom ouens kry hierdie man (Paul Washer) in Suid Afrika -- die jeug en sluimerende kerkgangers het so iemand nodig.
chisel
Feb 21st 2008, 05:07 PM
Hierdie is ook 'n baie goeie preek...en hierdie keer is die klank mooi duidelik.
Dit handel oor redding en hoe mens seker kan wees dat mens gered is.
http://www.sermonaudio.com/sermoninfo.asp?SID=5220621750
David2
Sep 14th 2008, 06:11 AM
Hierdie is 'n Congregational gemeente in Port Elizabeth (onafhanklik, fundamenteel en sterk Bybels gesentreerd). Al hulle preke word op die web geplaas en hulle preek in albei tale.
http://www.stmarks.org.za/
CFJ
Dec 26th 2008, 06:52 AM
As iemand graag preke in Afrikaans wil luister, besoek gerus hierdie interkerklike skakel...
http://www.idea-bank.info/G-aksie/
|
|
Hosted By Webnet77vBulletin® v3.8.4, Copyright ©2000-2009, Jelsoft Enterprises Ltd. |