Antonvs
Jun 4th 2008, 09:28 PM
Hier is ses stappe in 'n diagram formaat waarmee jy die kern van die Evangelie boodskap aan iemand oordra.
Onthou:
1. Verlossing is verlossing van Hel en nie van die swaarkry v/d lewe nie.
2. Draai die persoon om na die toekoms te kyk - m.a.w. die hiernamaals.
3. Om net die Evangelie te geen sonder opvolg en deeglike skoling is nie die uitvoering van die "Groot Opdrag" nie.
Gratis pamfletjie in Acrobat formaat
Gratis pamfletjie met prentjies in 'n Zip file=Word
a. Laai af
b. Regs klik op "file"
c. Klik "Extract"
d. Siedaar - 'n evangelie pamflet.