Roelof
Jun 18th 2008, 06:20 AM
Die doel van die draad is nie om gays te veroordeel nie, ware Christene weet die beoefening daarvan is sonde.
Die gebed is vir 'n gay man, sy ouers is van Ladybrand. Hy het nagraadse kwalifikasies in chemie en woon tans saam met 'n man in die Kaap. Sy gelowige ouers het herhaaldelik met hom gepraat en hom later volgens 1 Kor 5:5 aangespreek. Die mense wat niks vertel van sy leefstyl, beskou hy as goedkeuring.
Bid asb vir hom en sy siel.
Romans 12:2 (New International Version)
Do not conform any longer to the pattern of this world, but be transformed by the renewing of your mind. Then you will be able to test and approve what God's will is—his good, pleasing and perfect will.