Ta-An
Jul 2nd 2008, 05:19 PM
Dit laat my terug dink aan my jong dae toe my kêrel my vra: "Watter soort parfuum gebruik jy, want wanneer ek by die huis kom, dan weet almal dat ek by jou was?"
'n Mens ruik na diegene in wie se teenwoordigheid jy jouself bevind...... :idea:
2 Kor 2:15 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=47&CHAP=2&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=15) Want ons is 'n aangename geur van Christus tot eer van God onder die wat gered word en onder die wat verlore gaan; 16 vir die laaste 'n reuk van die dood tot die dood, maar vir die eerste 'n reuk van die lewe tot die lewe...
Ruik jy soos Christus?? :hmm: