Quick Links
Bible Search Christian Links
Online Bibles Link to Us
  Downloads Web Hosting  
  Domain Names  


PDA

View Full Version : Need Advice: Vrygewige Liefde


Trudie Myburgh
Sep 2nd 2008, 01:06 PM
:bounce:U het my herstel toe my hart gebroke was.
U bring die warmte van U lig waar dit leeg en koud was.
U streel my gemoed en bied vertroosting in hartseer tye.
U is my vertoue in myself en die sameleweing.
u sit die glimlag terug in my oë en die lag in my stem
U is die soekende liefde wat ek nooit kon vind
U igee rede om my oë in dankbaarheid na die hemel te wend vir nog 'n dag saam met U
U is my krag in daagllikse take en my rus wanneer die son sak.
U is my moed om aan te gaan wanneer die lewe druk raak.
U gee my liefdevolle ondersteuning as ek nie meer wil nie.
U maak my oë oop om al U wondere om my te waardeer.
U is liefde en my kosbaarste geskenk.
U sal altyd die Alfa en Omega in my hart wees.
U is my hoop vir die toekoms,
U is my lewe.

SA Topsites