Quick Links
Bible Search Christian Links
Online Bibles Link to Us
  Downloads Web Hosting  
  Domain Names  


PDA

View Full Version : Jerusalem


Ta-An
Oct 1st 2008, 05:20 PM
Die lied wat so gewild is..... Jerusalem
Ek is op soek na die lirieke

Kan iemand help assebloef??

Willem
Oct 1st 2008, 10:11 PM
Die lied wat so gewild is..... Jerusalem
Ek is op soek na die lirieke

Kan iemand help assebloef??

Jerusalem (the Holy City)...this one which my mother used to sing when I was small, and it affected me so strongly I would weep for the beauty of it all:

Last night I lay a-sleeping
There came a dream so fair,
I stood in old Jerusalem
Beside the temple there.
I heard the children singing,
And ever as they sang,
Me thought the voice of angels
From heaven in answer rang.

Jerusalem! Jerusalem!
Lift up your gates and sing,
Hosanna in the highest!
Hosanna to your King!

And then me thought my dream was changed,
The streets no longer rang,
Hushed were the glad Hosannas
The little children sang.
The sun grew dark with mystery,
The morn was cold and chill,
As the shadow of a cross arose
Upon a lonely hill.

Jerusalem! Jerusalem!
Hark! How the angels sing,
Hosanna in the highest!
Hosanna to your King!

And once again the scene was changed;
New earth there seemed to be;
I saw the Holy City
Beside the tideless sea;
The light of God was on its streets,
The gates were open wide,
And all who would might enter,
And no one was denied.
No need of moon or stars by night,
Or sun to shine by day;
It was the new Jerusalem
That would not pass away.

Jerusalem! Jerusalem!
Sing for the night is o'er!
Hosanna in the highest!
Hosanna for evermore!


:Bkry net die ingilse een en google help glad nie

Ta-An
Oct 2nd 2008, 12:18 PM
Dankie....

Maar ek soek die Afr. woorde, want ek dink van daardie woorde is onskriftuurlik, en ek moet die "Proof" hê om dit te kan bewys..

Willem
Oct 3rd 2008, 07:10 PM
Jaaaaa.....dis nou 'n anner storie daaaaiiii........ die ingils het 30 minute gevat, die afrikaans het niks gegee nie.... sal oop hou miskien sal Wynand weet, hy doen lofsang groep by ons kerk?

Sonia Smit
Oct 6th 2008, 12:05 PM
Ek het ook orals probeer kyk vir die woorde maar kry dit nie. My pa het die liedjie op 'n cd. Ek kan vanaand dalk die woorde daar afskryf :D

Smuggler
Oct 8th 2008, 07:08 AM
Ge Korste,Manuel Escórcio,Johann Du Toit ennog sing dit in Afrikaans . . .
Ek dink ek het die woorde by die huis . . .
Sal dit soek en plaas

Ek kan wel die volgende stukkies onthou:

Laasnag het in my drome
'n wonder beeld verskyn
Ek staan in ou Jerusalem
en sien die tempel daar

Ek hoor die klank van stemme


Koor:
Jerusalem, Jerusalem
Sing nou 'n loflied saam
Hosanna, in die Hoogte
Hosanna, prys Sy Naam.

Eish... Nou kap my kop bietjie aan . . .:hmm:

Sonia Smit
Oct 8th 2008, 07:19 AM
:blush: Ek moet bieg en sê ek het nog nie by die woorde afskryf uitgekom nie...

Ta-An
Oct 8th 2008, 06:58 PM
Daar is iets van 'n leeu en 'n lam in die lied waarna ek soek...

Gene
Oct 10th 2008, 06:16 AM
Ek weet nie of daar dalk 'n ander weergawe ook is nie, maar die weergwe wat ek het maak geen melding van 'n leeu en 'n lam nie.... Nietemin, hier is die Afrikaanse woorde:

JERUSALEM
Laasnag het in my drome, ‘n wonderbeeld verskyn
Ek staan in Ou Jerusalem, en sien die tempel daar
Ek hoor die sang van kinders, net soos ‘n englekoor
En saam sing hul ‘n loflied, wat selfs die heemle hoor
En saam sing hul ‘n loflied, wat selfs die heemle hoor

Jerusalem Jerusalem, sing nou ‘n loflied saam
Hosanna in die hoogste, Hosanna, prys Sy Naam!

Die wonder oomblik het verdwyn, en ek was weer alleen
Stil was die blye Hosannas, en sange van voorheen
Die son se strale het verflou, en geen ster wat rigting wys
Want teen Golgota se heuwel hang , die skadu van ‘n kruis
Want teen Golgota se heuwel hang , die skadu van ‘n kruis

Jerusalem Jerusalem, sing nou ‘n loflied saam
Hosanna in die hoogste, Hosanna, prys Sy Naam!

En weer verander die toneel, ‘n helder glans verskyn
Ek sien die heil’ge stad daar, die son begin weer skyn

Poorte word weer wyd oopgemaak, die duister het verdwyn
En almal kan daar binnegaan, Geeneen sal buite staan
‘n Nuwe dag het aangebreek, die kinders sing weer saam
Die heil’ge stad Jerusalem, sal nooit weer kan vergaan
Die heil’ge stad Jerusalem, sal nooit weer kan vergaan

Jerusalem Jerusalem, sing nou ‘n loflied saam
Hosanna in die hoogste, Hosanna, prys Sy Naam!

Ta-An
Oct 10th 2008, 07:13 PM
BAie Dankie aan julle almal maar dit is nie die woorde waarna ek soek nie.... :hmm:

SA Topsites