simonpetra
Oct 9th 2008, 05:38 PM
Hi Almal
Ek post gewoonlik nie my gebedsversoeke nie maar hoe meer gebede hier, hoe beter.
Bid asb vir my vriendin, Blommetjie (skuilnaam weens privaatheid). Sy het op ouderdom 16 artritis ontwikkel waarvoor die dokters kortisoon voorgeskryf het. Na 8 jaar se gebruik is haar longe foos en daar is geen "cure" vir haar tipe artiritis in die mediese weld nie. Hulle probeer haar nou speen van die koortisoon maar die pyn van die artritis is onbeskryflik.
Haar siekte kom na baie erge verwerping deur sleutelfigure in haar lewe en sy verwerp haarself konstant. Sy het Jesus onlangs aangeneem as haar verlosser maar sy sukkel om te glo dat God haar nie verwerp nie. En waneer die pyn teveel word verloor sy heeltemal moed en wil opgee.
Laat die Heilige Gees julle lei en dra haar asb aan die Here op!Genesing, verlossing en openbaring van Die Waarheid
En bid vir my dat ek sensitief sal wees vir Die Heilige Gees om haar by Jesus te hou.