Lanie
Oct 17th 2008, 11:01 AM
Hi almal....
Ek wil groot asseblief vra dat julle saam met my vir my man sal bid. Hy het van verlede naweek af verskriklike maagkrampe. Hy kry ook so erg koors en koue koors dat hy nie mooi weet waar hy is nie. Ek sal nou nie verder op enige detail ingaan nie maar sy ingewande lyk of dit oplos. Hy was by 'n mediese sentrum in Pretoria en moes binneaars antibiotika kry. Hulle het baie toetse gedoen en hy moet nou vir 'n kolonoskopie gaan. Bid asseblief saam met my dat dit niks ernstig is nie....
Dankie.