Quick Links
Bible Search Christian Links
Online Bibles Link to Us
  Downloads Web Hosting  
  Domain Names  


PDA

View Full Version : Mag 'n Ma maar??


Ta-An
Oct 22nd 2008, 01:23 PM
My seun trek in 'n eenheid in 'n kompleks in, mag 'n Ma maar haar "vigerafdrukke" in die decor los??

mari
Oct 22nd 2008, 08:16 PM
... baie versigtig ............ en undercover..........:cool:

protea
Oct 23rd 2008, 12:37 PM
Dit gaan verskil van kind tot kind en van ouer/kind verhouding tot ouer/kind verhouding. Ons Klynsis sal dit GLAD nie verwelkom nie terwyl Ousis en Mirrelsis nie sal omgee nie. En dit vertel nie van minder goeie verhouding met Klynsis nie . Sy is net so n individualis en WEET waarvan sy hou en waarvan nie. So , ons gooi die bal terug in jou baan , Anneke...;)

Ta-An
Oct 23rd 2008, 12:56 PM
Ek het vandag eers toestemming gevra..... "Mag ek maar mooi gordyntjies in die badkamer en kombuis hang?"
"Yes sure Ma" :)
"En watter kleur gordyne wil jy in die res van die plek hê?"
"Net soos wat Ma dink sal mooi wees" :pp

protea
Oct 23rd 2008, 05:23 PM
Maar jy is n diplomaat van standaard....!;)

mari
Oct 24th 2008, 12:29 PM
Maar jy is n diplomaat van standaard....!;)


... of het die slimkop sy ma mooi getrain !!! .....:kiss:

geniet dit An !!

Ta-An
Oct 24th 2008, 07:04 PM
... of het die slimkop sy ma mooi getrain !!! .....:kiss:

geniet dit An !!
Dolla, hy het my in sy sak :cool:

SA Topsites