Ta-An
Oct 23rd 2008, 05:55 PM
Vanoggend bid ek baie ernstig vir my twee kinders, en toe ek my Bybel oopslaan om te lees, lees ek die verse..... ( ek lees die Bybel deur, so ek het nie net oopgeslaan en gelees nie, die was net waar ek moes begin lees, in die KJV is dit 'n nuwe paragraaf op die volgende bladsy....)
Mattheus 10:29 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=40&CHAP=10&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=29) Word twee mossies nie vir 'n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie.
31 Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies.
:pp :pp :pp :pp :pp :pp :pp