Ta-An
Oct 26th 2008, 10:55 AM
Wie het die rugby gewen??:hmm:
CFJ
Oct 26th 2008, 11:30 AM
Wie het die rugby gewen??:hmm:
Ek het nie gekyk nie, maar ek verneem dit was 'n "crook" -spul, die klein-nefie van die Mafia, die sogenaamde Sharks, het gewen... :D
David2
Oct 26th 2008, 12:37 PM
:mad: Versigtig nou Ferdi, versigtig nou ... Hier is mense van Natal ook op die forum!
:thumbsup::yes: :P :rofl:Wie is dit die?
:cry::blush::thumbsdn::sad: En wie is dit die? Kry vir julle, dit is nou julle beurt!
CFJ
Oct 26th 2008, 07:43 PM
... Hier is mense van Natal ook op die forum!
Haai man, julle bly in 'n haaierige plek... :lol: