Sonia Smit
Oct 31st 2008, 11:07 AM
Hi Outjies! :hug:
Mat 22:36 Meester, wat is die groot gebod in die wet?
Mat 22:37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.
Mat 22:38 Dit is die eerste en groot gebod.
Mat 22:39 En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.
Mat 22:40 Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete.
Volgens die gedeelte sê Jesus vir die wetgeleerde dat jy jou naaste moet liefhê soos jouself. Wie sou julle sê is die naaste van wie Jesus praat?