MercyChild
Nov 7th 2008, 11:10 AM
Ek vind dat ons as mens baie keer interessante se goed het, en gewonder of daar dinge is wat God nie sal se nie, en toe ontdek ek dat dit wel so is.
Tien dinge wat God nooit se nie
1. Oeps
2. Wat het Ek nou gedoen?
3. Hoe kon Ek dit laat gebeur?
4. Ek het 'n fout gemaak.
5. Dit was 'n ongeluk
6. Ek weet nie wat om te doen nie.
7. Ek is bang vir wat nou gaan gebeur.
8. Ek kan beter as dit doen.
9. Wat dink jy moet ek doen.
10. Hoekom het Ek nie daaraan gedink nie?
:bounce:
Tien dinge wat God nooit se nie
1. Oeps
2. Wat het Ek nou gedoen?
3. Hoe kon Ek dit laat gebeur?
4. Ek het 'n fout gemaak.
5. Dit was 'n ongeluk
6. Ek weet nie wat om te doen nie.
7. Ek is bang vir wat nou gaan gebeur.
8. Ek kan beter as dit doen.
9. Wat dink jy moet ek doen.
10. Hoekom het Ek nie daaraan gedink nie?
:bounce:
