Ta-An
Nov 8th 2008, 02:40 PM
Jozi for Jesus!!
50 000 manne staan met hulle hande na die hemel uitgereik in die reën en sing!!!
Amen kom Here Jesus !!!
Oom Angus is sopnat in die reën en die manne sit bankvas want hulle is honger vir die Woord....hulle is honger vir Jesus!!
Dankie Here Jesus dat U in die manne van Suid Afrika se hart kom werk!! :pp
Oom Angus verwag dat daar so 200 000 manne sal saamtrek by Shalom volgende jaar!!!