Willem
Nov 23rd 2008, 08:16 PM
Sommer net gou vraag wat ek al lankal oor wonner:
Luk 10:5 En in watter huis julle ook al mag ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis!
Luk 10:6 En as dáár ‘n man van vrede is, sal julle vrede op hom rus; anders sal dit tot julle terugkeer.
Is dit iets wat mens vandag nog kan doen? Want Sy vrede , as dit dieselfde is, is ....................net God kon die hartseer van my ma se dood in 'n oogwink vervang met Sy vrede wat Hy gee:amen::yes:
As ek daai vrede vir mense kan gee, wow wat 'n voorreg:pp
Nou wonner ek of dit raad van God is wat ons kan gebruik deur vir mense so te groet as ons by hulle kom i.p.v "Hallo"