RR van Wyk
Dec 5th 2008, 07:09 AM
Ek vind die laaste tyd dat dit al moeiliker raak om als te kan glo wat mens hoor, en ek bevraagteken al meer die geloofwaardigheid van gerigte. Hier is maar net nog 'n goeie voorbeeld:
http://www.rb59.com/prophecy-news/ (artikel oor mars)
http://thecrit.com/2008/08/05/nasa-mars-photo-leaked-wood-found-on-mars/
In die eerste foto is die lanskap van mars, met 'n groot stuk hout in die agtergrond. Ek het nog alteid gewonder of die mars ekspedisie nie eintlik op aarde afspeel nie!!
Die skrywer van artikel reken dit is 'n foto wat uit NASA uitgelek het en dit bewys dat daar bome op mars groei. Nou het ek net een vraag... Wie het dan die hout so mooi vierkantig gesaag en verwerk voordat daar bietjie verweering plaasgevind het? 'n Marsmannetjie?? Die ding het blykbaar met 'n vloed tot daar gespoel... met watse water??
Die mensdom raak al meer ongeloofwaardig, en ek is seker ons almal het duisende voorbeelde daarvan!!!
Hulle sê ons lewe ind die informasie era... informasie of fiksie??