Ta-An
Dec 17th 2008, 07:54 PM
Maleagi 3:1 KJV Behold, I will send my messenger, and he shall prepare the way before me: and the LORD, whom ye seek, shall suddenly come to his temple, even the messenger of the covenant, whom ye delight in: behold, he shall come, saith the LORD of hosts
Maleagi 3:1 Kyk, Ek stuur my boodskapper wat die weg voor My uit sal baan; dan sal skielik na sy tempel kom die Here na wie julle soek, naamlik die Engel van die verbond, na wie julle 'n begeerte het. Kyk, Hy kom, sê die HERE van die leërskare.
Hoe kom mens van die Engelse vertaling by die Afrikaans uit??
Delight, beteken tog...Plesier... nie so nie??