Quick Links
Bible Search Christian Links
Online Bibles Link to Us
  Downloads Web Hosting  
  Domain Names  


PDA

View Full Version : 1933/53 NT en Psalms


Ta-An
Dec 27th 2008, 04:43 PM
In MP3 formaat by Gospel Diercet vir R135 .... nie 'n slegte kopie nie :pp

Psalm
Jan 2nd 2009, 08:02 AM
Ek het in die begin rond van 2008 daai stel gekoop en toe sommer die Bybel genootskap gebel en met hulle gesels oor die stel en het toe by hulle uitgevind wanneer gaan hulle die volledige ou vertaling Bybel (ou en nuwe testament) in MP3 formaat uitbring. Hulle het toe vir my gese so teen einde 2008, so hopelik is sal dit binnekort uitkom. Ek probeer hulle nou bel om uit te vind of dit al beskikbaar is maar niemand is beskikbaar daar nie, seker nog op verlof.

Psalm
Feb 19th 2009, 08:22 AM
1953 Ou Testament is uiteindelik ook nou beskikbaar in MP3 formaat vir R290:
https://ww2.onthedot.co.za/otdlive/MasterServlet/GetItemDetailsHandler;jsessionid=0000wzAsHlSjoPgnA rlDs-q8l1_:-1?iN=9780798215732&qty=1&viewMode=3&loggedIN=false&JavaScript=y

Willem
Feb 21st 2009, 01:32 PM
Is ekke van my trollie af om te se dit sal geloof versterk?

Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.


Ek verstaan die vers letterlik, en hoe meer ek die Woord hoor en luister , hoe meer gaan my gedagtes oor die Woord wees en my denke verander en die Woord in my hart se kamers geskryf word soos Andrew Murray gskryf het en dan kan die Satan dit nie van my wegneem nie! Ek dink die moderne tegnologie gee ons ook geleenthede wat ons soms nie verdien nie.

Ry in die verkeer en i.p.v radio en pop musiek luister ek Bybel en groei so ook my geloof.

SA Topsites