Ta-An
Jan 9th 2009, 09:48 AM
Wat is sout... anders as Natrium chloried NaCl ??
Markus 9:49 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=41&CHAP=9&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=49) Want elkeen sal met vuur gesout word en elke offerande sal met sout gesout word.
Markus 9:50 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=41&CHAP=9&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=50) Die sout is goed, maar as die sout souteloos word, waarmee sal julle dit smaaklik maak? Julle moet sout in julle hê en vrede hou met mekaar.
Kom ons kyk bietjie na sout.....
Wat is sout?
* Dit is die perfekte smaakmiddel, 'n bietjie sout kan die hele dis opkikker.... het jy al die sout vergeet in 'n dis???? Oops!!
Sout gee dus smaak :idea:
Toepassing: Kolosense 4:6 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=51&CHAP=4&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=6) Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord.
Wat nog??
** Sout is 'n preserveer middel. :idea:
Wat sou ons ou volkie doen sonder BILTONG!! :hmm: :lol:
Wat nog??
Sout maak gis dood :idea:
Het jy al brood gebak en die gis direk op die sout gegooi???? die hele beslag gaan 'dood' dit rys nie....:o
Toepassing:
Markus 8:15 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=41&CHAP=8&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=15) En Hy het hulle beveel en gesê: Pas op, wees op julle hoede vir die suurdeeg van die Fariseërs en die suurdeeg van Herodes.
Lukas 12:1 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=42&CHAP=12&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=1) Toe duisende van die skare ondertussen saamkom, sodat hulle mekaar vertrap het, begin Hy aan sy dissipels te sê: Pas veral op vir die suurdeeg van die Fariseërs, dit is geveinsdheid.
So die sonde kan as suurdeeg uitgebeeld word......
en die sout beskerm ons daarteen :idea:
Yeshua sê: Mattheus 5:13 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=40&CHAP=5&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=13) Julle is die sout van die aarde, maar as die sout laf geword het, waarmee sal dit gesout word? Dit deug nêrens meer voor as om buite gegooi en deur die mense vertrap te word nie.
Wanneer ons kyk na Lev.2:13Liviti 2:13 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=3&CHAP=2&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=13) En jy moet al jou spysoffers met sout berei, en jy mag die sout van die verbond van jou God by jou spysoffer nie laat ontbreek nie; by al jou offers moet jy sout bring.
Wat is die betekenis van sout hier?? :hmm: Die sout is 'n herinnering aan die mens se kontrak met G_d. Sout is 'n simbool van G_d se aktiwiteit in jou lewe, omdat dit so goed penetreer ('n knypie sout verbeter die smaak van 'n dis) dit preserveer en preservering gaan hand aan hand met heling... dink maar aan die helende water van die see ;) of van 'n sout bad na 'n opersie.
So as ons dan die sout van die aarde is, (Matt 5:13) wat is ons doel??
*G_d wil aktief wees in ons lewens.
Wanneer Hy deel is van ons lewens, (soos deur sout gepenetreer is) sal Hy ons preserveer van die suurdeeg (verkeerde invloede) rondom ons.. en Hy sal ons genees en heel maak van sonde en tekotkominge.
....PS So weer 'n stukkie van Maria wees,,,, word eers gepreserveer teen die gis, dan kan ek smaak gee aan die lewens rondom my ;)