Willem
Jan 10th 2009, 10:06 PM
Hi ,
besig om lekker na Chuck Missler te luister werk toe en terug en nou die anderdag se he hy wens die mense het ophou sing toe die Here in Jerusalem op die donkie vul ingery het.
Luk 19:37 En toe Hy al naby die afdraand van die Olyfberg kom, begin die hele menigte dissipels God met blydskap te prys met ‘n groot stem oor al die kragtige dade wat hulle gesien het,
Luk 19:38 terwyl hulle sê: Geseënd is die Koning wat kom in die Naam van die Here, vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste hemele!
Luk 19:39 En sommige van die Fariseërs uit die skare sê vir Hom: Meester, bestraf u dissipels!
Luk 19:40 En Hy antwoord en sê vir hulle: Ek sê vir julle, as hulle swyg, sal die klippe uitroep.
Kan julle die fariseers se skok indink as die skare sou stilbly? Dink julle klippe kan sing?
Ook begin ek nou ernstig oplet elke keer as die fariseers "moan" want dan vervul Hy iets wat hulle nie van hou nie of doen Hy iets wat Sy almag wys.