Ta-An
Jan 17th 2009, 04:46 PM
Johannes 19:28 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=19&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=28) Hierna, omdat Hy geweet het dat alles al volbring was--sodat die Skrif vervul sou word--het Jesus gesê: Ek het dors! 29 En daar het 'n kan vol asyn gestaan; en hulle het 'n spons met asyn gevul en op 'n hisopstingel gesit en aan sy mond gebring.
30 En toe Jesus die asyn geneem het, sê Hy: Dit is volbring! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee.
Jesus sê: Johannes 7:37 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=7&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=37) En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!
Openb 21:6 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=66&CHAP=21&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=6) En Hy het vir my gesê: Dit is verby! Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde. Aan die dorstige sal Ek gee uit die fontein van die water van die lewe, verniet.
Openb 22:17 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=66&CHAP=22&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=17) En die Gees en die bruid sê: Kom! En laat hom wat hoor, sê: Kom! En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat wil, die water van die lewe neem, verniet.
Johannes 4:10 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=4&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=10) Jesus antwoord en sê vir haar: As jy die gawe van God geken het en geweet het wie Hy is wat vir jou sê: Gee vir My water om te drink, sou jy Hom gevra het en Hy sou vir jou lewende water gegee het.
Johannes 4:11 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=4&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=11) Die vrou sê vir Hom: Here, U het nie eens 'n skepding nie, en die put is diep; waarvandaan kry U dan die lewende water?12 U is tog nie groter as ons vader Jakob nie, wat die put aan ons gegee het en self daaruit gedrink het, en sy seuns en sy vee?
13 Jesus antwoord en sê vir haar: Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry;
14 maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit dors kry nie, maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom word 'n fontein van water wat opspring tot in die ewige lewe.
15 Die vrou sê vir Hom: Here, gee my daardie water, sodat ek nie dors kry en hier hoef te kom skep nie.
Die verse wat hierbo geplaas is, .... sê so duidelik dat Jesus aan ons Lewende Water sal gee, as ons dors daarna... want Hy is die Lewende Water..... en dan kom Hy aan die kruis en sê: Ek is dors.... :hmm:
Dit was op die stadium net voordat Hy Sy Gees gegee... Hoekom was Hy dors??
Ek dink nou sommer aan Lasarus... Lukas 16:24 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=42&CHAP=16&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=24) En hy roep en sê: Vader Abraham, wees my barmhartig en stuur Lasarus, dat hy die punt van sy vinger in water kan insteek en my tong verkoel; want ek ly smarte in hierdie vlam.
Daar is duidelik geen water in die hel nie....... en wanneer Jesus gereed maak om soontoe te gaan,,,, weet Hy.... en Hy is dors.... na Lewende Water...
Psalms 42:2 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=19&CHAP=42&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=2) Soos 'n hert wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God! :pray: :pray: :pray: :pray: :pray: :pray: :pray:
Of soos die Griekwa Psalm sê: Sooos bokkekies na water soek, soek , soek ek na die Here wat hulle sê G_D!!!