Ta-An
Jan 29th 2009, 07:52 PM
Is daar iets soos 'n Ontydige Dood??
Wanneer mens so kyk na al die moorde wat deesdae plaasvind, voel mens so al asof hulle afsterwes ontydig is.
Maar wanneer mens kyk na die vers...Lukas 4:29 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=42&CHAP=4&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=29) en hulle het opgestaan en Hom uit die stad uitgedryf en Hom gebring tot op die rand van die berg waarop hulle stad gebou was, om Hom van die krans af te gooi.30 Maar Hy het tussen hulle deur geloop en weggegaan. ...Dit was nog nie Sy tyd om te sterf nie...... dan lyk dit so asof mens wel beskerming kry teen ontydige dood..... wanneer jou tyd nog nie daar is nie...???
So is daar dan iets soos ontydige dood?? :hmm: