Willem
Jan 29th 2009, 09:43 PM
Hi,
ek het eergsiter gehoor van Tanja/Tania ? (weet nie spelling nie) wat 5 is en agter kar ingehardloop het. Pa het oor haar gery en sy was in intensief. Het nie naam geweet nie en vanoggend gehoor sy is uit intensief en dat sy skouer arm en been ? gebreek het ...klink of oor een sy gery het.
In elk geval sal julle asb vir haar en haar pa en familie bid en ook vir die dame wat saam met my ry se familie ( ongelowig, maar goeie mense ) aangesien dit haar swaer hard getref het ( dis sy kollega ) en die ou het heelpad huistoe gehuil en sy dogter 'n teddy gekoop wat groter as sy is.Sy word nou 3..4 ?
Dat die Here met hulle sal wees en Sy wil sal geskied en Hy vereer sal word en die gebeure mense na Hom sal lei en oor hulle saligheid sal laat dink en dat hulle ook gered mag word.