Ta-An
Feb 1st 2009, 12:40 PM
Vandag na kerk, kom 'n Frans sprekende jong meisie na my toe aangestap.
"Ek het in Desember verloof geraak en ons sal as dit G_d se wil is, September trou. Sal jy asseblief saam met jou dans groep die dansvloer open met Praise en Worship danse?"
:pp
WoW wat 'n verskriklike groot voorreg om dit te doen.....
EN, : "Sal jy assblief vir my en my verloofde ook leer om een dans tot eer van G_d te dans?"
Ek was hoendervleis uitgeslaan, hoe wonderlik is dit?? :pp :pp