Ta-An
Feb 3rd 2009, 07:28 PM
Johannes 6:48 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=6&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=48) Ek is die brood van die lewe
Johannes 10:7 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=10&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=7) Jesus het toe weer vir hulle gesê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, Ek is die deur van die skape.
Johannes 10:9 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=10&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=9) Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind.
Johannes 10:11 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=10&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=11) Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.
Johannes 10:14 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=10&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=14) Ek is die goeie herder, en Ek ken my eie en word deur my eie geken.
Johannes 15:1 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=15&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=1) Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer.
Johannes 15:5 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=15&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=5) Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.
Johannes 8:12 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=8&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=12) En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.
Openb 22:13 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=66&CHAP=22&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=13) Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, die eerste en die laaste.
Help asseblief ek mis een :(