Die Filadelfieer
Feb 5th 2009, 06:22 AM
Is die volgende teks vir ons ook bedoel ?
2 Chron 7:13 As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek pes onder my volk stuur,
14 en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.
...... of haal ons dit uit konteks om onself te pas ?