Die Filadelfieer
Feb 5th 2009, 10:29 AM
Om-dat jy verjaaaaaar !! ....................... :lol::lol::lol::lol:
Twee dele uit hierdie artikel (http://www.news24.com/News24/Technology/News/0,,2-13-1443_2464730,00.html)het welliswaar my mondhoeke laat optrek in 'n semi-glimlag :
At a stroke, Darwin established humans as just a species of animal, rather than a lordly creature created in God's own image that most people at the time believed.
Is dit hoekom mense al hoe meer soos diere begin optree ? (Alhoewel van die wreedheid wat ons in mense observeer nie tipies van enige dier is nie. )
"There are lots of people who are trying desperately to find bits and pieces where his theory was wrong, but they haven't succeeded. It seems to be not a theory but a fundamental law of nature."
Woha ! 'n" Fundamentele wet" nogals, soortgelyk aan swaartekrag ? 'n Vraag van my kant af dan : As oorlewing van die sterkste 'n fundamentele natuurwet is, hoekom is ons wetenskaplikes besig om al hulle goeie breinselle te verloor ?