Die Filadelfieer
Feb 13th 2009, 10:34 AM
On lees in Mat. 3 van Johannes die Doper wat die volgende sê :
Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom. (Mat 3:2)
Later raas hy met die Fariseers en Saduseers en sê weer :
Addergeslag, wie het julle aangewys om te vlug vir die toorn wat aan kom is? 8 Dra dan vrugte wat by die bekering pas.
Soos ek dit verstaan het Jesus tot op daardie stadium nog nie begin preek nie, en ook nie Homself verkondig as Christus nie. Sou die Farisëers etc. dus geweet het waarvan Johannes praat ? Volgens Johannes, waarvan moes hulle dan bekeer ? :hmm: