Die Filadelfieer
Mar 3rd 2009, 09:48 AM
In Openbaring staan daar :
Op 8:10 En die derde engel het geblaas, en 'n groot ster wat soos 'n fakkel brand, het uit die hemel geval, en dit het geval op 'n derde van die riviere en op die waterfonteine.
11 En die naam van die ster word genoem Alsem; en 'n derde van die waters het als geword, en baie mense het gesterwe van die water, omdat dit bitter geword het.
Ek het al wille en woeste teorië oor hierdie teksgedeelte gehoor, waarvan die Nibiru teorie (http://en.wikipedia.org/wiki/Hypothetical_astronomical_object#Planets_proposed_ by_Zecharia_Sitchin)seker die algemeenste onder sekere groepe is.
Ek self het nie 'n idee wat bedoel word met hierdie teks nie. Mens kan dit seker alegories verklaar en iets sê oor bitterheid wat oor die aarde gaan heers ( Als is baie bitter ! ) in die laaste dae, maar ek is nie mal oor hierdie verklaring nie en iets sê vir my daar steek dalk meer as net dit agter hierdie ding.
Enige idees ?
http://www.illuminati-news.com/ufos-and-aliens/Graphics/nibiru_and_the_anunnaki2.bmp
http://2012project.files.wordpress.com/2008/04/nibiru3.jpg