Cornelia Russell
Apr 9th 2009, 09:26 PM
As ek my oë toe maak en my gedagtis toe laat om te dwaal
Toe laat om tussen die bome in my kop rond te stap en ou memories uit te gaan haal
Dan onthou ek vrolike gordyne wat op die maat van musiek sweef
‘n kalmte verdwaald tussen die bome met rank plante van tyd toe geweef
Ek onthou lang diep gespreke oor niks, bo op die huis se dak
Sieninge en idees gefile in my brein biblioteek, iewers op ‘n stowerige rak
Ek ruik soms die ogende…dit ruik soos ‘n gee nie om nie blaar
Jammer, ek het die fynste detail gemis, was te besig om my blind in die toekoms te staar
Kinders wil met alle geweld groot word en volwassenes weer kind
Dis net ‘n pitty ek het hierdie nare waarheid te laat uit gevind :B
Ek het my onskuld aan ‘n swendelaar verkoop
Dit veruil vir sy mooi woorde en beloftes, soeter as stroop :(
Ek probeer die sekondes optel soos sout in die wind verwaai
Ek probeer die swendelaar uit sny wat tergend oor my skouer kraai
Ek het probeer weg kruip Maar waar ook al ek gaan hoor ek sy geneul
”Jy het jou verlede aan my verkoop..nou gaan ek jou toekoms ook steel
Maar op ‘n dag…venederd en begrawe in my verderf :cry:
Loop ek ‘n Timmerman raak, besig om ‘n uur glas uit harde houd te kerf
Met wonder het ek besef Hy hou tyd in Sy hande en my vederf verander in hoop :pp
Dadelik wou ek weet of ek die minute by Hom kon koop… :idea:
Sagmoedig vra Hy my “Hoekom wil jy dit koop? Dit is dan al reeds betaal.
Al wat jy moet doen, is om dit by My te kom haal.:pray: