Quick Links
Bible Search Christian Links
Online Bibles Link to Us
  Downloads Web Hosting  
  Domain Names  


PDA

View Full Version : Geseënde Pase


Ta-An
Apr 11th 2009, 12:26 PM
:pp Loof die HERE vir Sy liefdevolle verlossingsplan vir alle mense!
:pray: Dankie vir Sy bloed wat vir ons gestort is sodat ons 'n ewige lewe in Sy teenwoordigheid kan lewe.
:idea: Mag Sy opstanding, nuwe lewe, hoop en blydskap beteken.

Geseënde Pase!!

miepie
Apr 12th 2009, 05:53 PM
Amen! :pp :pp :pp

Baie veel liefde,
Mieke :kiss:

SA Topsites