Ta-An
Apr 14th 2009, 03:09 PM
Dogter
Het jy vandag
aan die soom
van My kleed geraak?
My genesing is verniet
vir die wat daarna smag
Het jy vandag
aan die soom
van My kleed geraak?
Het jy vandag
aan die soom
van My kleed geraak?
My genesing is verniet
vir die wat daarna smag
Het jy vandag
aan die soom
van My kleed geraak?
