Willem
Apr 20th 2009, 09:01 PM
Hi,
Iemand het ioewerste hierso genoem dat bybel in mp3 uit is, het die toe gekry by cum met my verjaarsdag geldjies :idea: nuwe test, psalms en spreuke..
Die is nogal eye opener, het reeds paar goed begin verstaan wat die lees nog altyd weggesteek het...... en nog net besig met Mat 4 ! :eek:
Dis net Mattheus hoofstuk een en dan geen opskriffies, verse ens nie, net die greatste verhaal ooit !
so nou net wag dat die geloof groei :pp
O gaan loer gerus hierso, dit somehow gekry na daai link van Joshuaproject...
http://www.faithcomesbyhearing.com/who-we-are
wie kan plaaslike tale lees ? en praat en nie mense dood verveel met jou stemtoon nie ? ( dit sal nou ek wees daai ) sien afrikaans is daar , maar xhosa zulu tswana sesotho etc nog nie ...