Lanie
May 4th 2009, 02:25 PM
Ek is glad nie 'n wintermens nie...... As ek kon het ek my lyf beertjie gehou en die hele winter gehiberneer....:D
En ai jai jai....... gister was dit koooouuuuuuud en reënerig. Regte Kaapse winterweer in die middel van Limpopo. :o En toe kon ons vir die eerste keer ons huis se kaggel gebruik. :pp Dit was nou darem baie lekker. Lekker sop en brood en ons almal saamgebondel onder 'n kombers voor die kaggel aan die gesels.... winter het darem sy lekker ook. My ander winter lekkertes is lekker dik sop en hot tjoklit!!!! (nie saam nie :P)
Wat van die winter is vir julle lekker?