View Full Version : Inligting Baie Geluk!!!
Ta-An
Jun 11th 2009, 08:24 PM
Aan Fila en Lanie
Julle het nuwe kleure en knoppies om mee te speel.
Dankie vir julle onbaatsugtige diens wat julle hier lewer,
Baie seën!!
CFJ
Jun 11th 2009, 08:43 PM
Baie geluk julle twee en lekker om saam met julle te werk! :)
Die Filadelfieer
Jun 12th 2009, 06:21 AM
Dankie julle, kan ek nou al vir Ferdi verban ?
Ta-An
Jun 12th 2009, 06:26 AM
Dankie julle, kan ek nou al vir Ferdi verban ?:rofl: nee....... .
CFJ
Jul 5th 2009, 10:06 AM
Baie welkom aan Gene as ons nuwe fasiliteerder en ook ons aanlyn predikant/berader.
|
|
Hosted By Webnet77vBulletin® v3.8.4, Copyright ©2000-2009, Jelsoft Enterprises Ltd. |