Ta-An
Jul 9th 2009, 07:57 PM
:hmm: ek dink dit is die Afrikaans vir :Recycling :idea:
Wat doen jy ?
Watter produkte maak jy bymekaar vir herwinning,
Hoe doen jy dit?
Hergebruik jy inkopiesakkies wanneer jy gaan inkopies doen....
Deel gerus jou herwinnings idees met ons :)