Lanie
Jul 23rd 2009, 08:22 AM
Hier is 'n ou trosie vir die van ons wat sêkkel om in die winterkoue by ons oefenprogram te hou..... (kan ons maar net hierdie een klein keertjie vergeet van konteks....:lol: :saint:)
1 Tim 4:8
Want die liggaamlike oefening is tot weinig nut, maar die godsaligheid is nuttig vir alles, omdat dit die belofte van die teenwoordige en die toekomende lewe het.
1 Tim 4:8
Want die liggaamlike oefening is tot weinig nut, maar die godsaligheid is nuttig vir alles, omdat dit die belofte van die teenwoordige en die toekomende lewe het.