Johnny
Oct 23rd 2009, 06:12 AM
Ek plaas hierdie artikel wat ek per e-pos ontvang het van vriende in Christus. Hulle het ook hulle eie webtuiste. Besoek dit gerus. Ek vra dat ons nie kritiek sal lewer op hierdie plasing nie, maar lees dit vir wat dit werd is en wat dit vir jou as persoon mag beteken. Dit is 'n INLIGTINGSSTUK.
BLAAS DIE BASUIN
En die woord van die HERE het tot my gekom en gesę: Mensekind, spreek met die kinders van jou volk en sę vir hulle: As Ek die swaard oor ‘n land bring, en die mense van die land neem ‘n man uit hulle kring en stel hom as wag vir hulle aan, en hy sien die swaard aankom oor die land en blaas met die basuin en waarsku die mense— as dan iemand die geluid van die basuin hoor, maar hom nie laat waarsku nie, en die swaard kom en neem hom weg, dan is sy bloed op sy hoof. Hy het die geluid van die basuin gehoor, maar het hom nie laat waarsku nie: sy bloed is op hom. Maar as hy hom laat waarsku, dan red hy sy siel. As daarenteen die wag die swaard sien kom en met die basuin nie blaas nie, sodat die mense nie gewaarsku is nie, en die swaard kom en neem ‘n siel uit hulle weg—dan is hy deur sy ongeregtigheid weggeneem, maar sy bloed sal Ek van die hand van die wag eis. En jy, o mensekind, Ek het jou as wag oor die huis van Israel aangestel; en as jy ‘n woord uit my mond hoor, moet jy hulle van my kant waarsku. Eseg.33:1 tot 7.
As Christene het ons almal die verantwoordelikheid om mense van YHVH se naderende oordeel te waarsku. Ons almal het die profetiese bediening van ‘n “wag oor die huis van Israel” wat die basuin moet blaas en die mense moet waarsku dat YHVH se uurglas van genadetyd besig is om uit te loop. Jy en ek het hierdie bediening omrede die woord van YHVH deur die Heilige Skrifte tot ons gekom het om ons in te lig wat die tekens is wat Sy oordeel vooraf sal gaan. Veelvoudige tekens van YHVH se naderende oordeel is besig om feitlik daagliks in die natuur, sowel as op politieke, ekonomiese, tegnologiese, godsdienstige en sosiale gebied plaas te vind. Ons moet net ingelig wees oor die tekens wat YHVH in Sy Woord aan ons openbaar het en op hoogte wees van gebeure in die węreld om te besef dat die uurglas bykans leeg is.
Hoewel Paulus in 1 Thess. 5:2 skryf dat die dag van die Here soos ‘n dief in die nag kom, voeg hy onmiddelik by: Maar julle, broeders, is nie in duisternis, dat die dag julle soos ‘n dief sou oorval nie (vers 4). Nee, ons is kinders van die lig en van die dag en daarom moet ons nie slaap soos ander nie, maar waak en nugter wees (verse 5 en 6).
Ons moet ook onthou dat dit YHVH se wil is dat almal tot bekering moet kom voor Sy dag van oordeel aanbreek (2 Pet. 3:9). YHVH se goedertierenheid, verdraagsaamheid en lankmoedigheid wil almal tot bekering lei (Rom.2:4). Dit is Sy wil dat alle mense gered moet word en tot die kennis van die waarheid moet kom (1 Tim. 2:3 en 4). Daar is egter ‘n tydsbeperking en geen mens kan beskostig om YHVH se genade te verag nie.
Die wyse wat YHVH die mensdom waarsku van Sy naderende oordeel is deur “tekens van die tye”. Hierdie is tekens (aanwysings, bakens) wat aandui hoe naby YHVH se oordeel is en kan soos volg verdeel word:
vTekens in die natuur (Matt. 24:7 and Luk. 21:11),
vTekens in die samelewing (Matt. 24:12, 37-39),
vTekens op geestelike (godsdienstige) gebied (Matt 24:5, 9, 11 en 24; 2 Thess. 2:3),
v Tekens op tegnologiese gebied (Daniël 12:4),
DIE BELANGRIKSTE TEKEN
Die mees belangrike van al die tekens is egter die gebeure in węreldpolitiek en veral gebeure in die Midde-Ooste waarby Israel betrokke is. Verskeie Bybelse profesieë bevestig hoe ‘n Midde-Oosterse konflik sal ontstaan waar Israel midde in hierdie konflik alleen sal staan teen ‘n oormag. Hierdie profesieë is tans besig om in vervulling te gaan. Huidig word Israel se bestaan bedreig deur verskeie Moslemlande, maar uiteindelik sal verskeie ander lande ook saamspan en oorlog teen Israel voer.
Dit is die Midde-Oosterse konflik wat die węreld oornag in politieke-, militęre- en ekonomiese chaos kan dompel en die finale hoofstuk in die profetiese eindtydgebeure kan inlei. Die huidige situasie kan vergelyk word met ‘n kruitvat waarvan die lont reeds aangesteek is. Die volgende aanhalings uit ‘n artikel deur Joel C. Rosenberg (www.worldviewtimes.com (http://www.worldviewtimes.com/)) skilder die feitlike situasie:
Events are moving so quickly in the epicenter it can be difficult to keep track of, much less understand the big picture. So here it is in a sentence: An apocalyptic storm is forming over the Middle East.
Consider the data points:
vIran has just been caught secretly building a 2nd uranium enrichment facility on a military base in the religious capital of Iran, a city known as Qom;
vA growing number of Western military analysts say the design of this new facility - and its secrecy, and location - clearly indicates it was being built by Iran for the purpose of creating nuclear weapons;
vIran has thus been caught in its third lie since 2002 with regards to building secret nuclear development facilities in Natanz, Arak, and now Qom;
vAhmadinejad refused four times during his NBC News interview last week to rule out the building of nuclear weapons;
vA.Q. Khan - the father of Pakistan's nuclear weapons development program - has just admitted selling advanced nuclear weapons blueprints years ago to Iran for millions of dollars;
vThe latest IAEA report indicates Iran has enough low-enriched uranium (LEU) to produce enough high-enriched uranium (HEU) by 2010 to produce two nuclear weapons;
Dit is egter die volgende gedeelte uit hierdie artikel waarvan ons as gelowiges in Jahushua Messias kennis van moet neem:
vIranian leader Mahmoud Ahmadinejad began his speech to the U.N. by praying for Allah to hasten the coming of the Islamic Messiah, which according to his theology requires the destruction of Judeo-Christian civilization as we know it;
vAhmadinejad spoke more openly about his End of the World theology during his U.N. speech than ever before;
vAhmadinejad was asked for the first time by an American reporter to describe his relationship with the "Twelfth Imam" and admitted on camera that he is communicating with this mystical Shia messiah.
Volgens Rosenberg, en verskeie ander gesaghebende bronne, is dit ‘n uitgemaakte saak dat oorlog in die Midde-Ooste gaan uitbreek. Dit is net ‘n kwessie van wanneer. Die vonk in die kruitvat is president Ahmadinejad van Iran se fanatiese beskouing dat hy die een is wat die weg moet voorberei vir die Twaalfde Imam van Islam. Hy het al by verskeie geleenthede in die openbaar gesę dat “Islam se messias” slegs sal verskyn wanneer die węreld in chaos gedompel word. Die waarskynlikheid dat Ahmadinejad fanaties genoeg is om kernwapens vir die doel te gebruik, moet nie uitgesluit word nie. Ten spyte hiervan is daar ‘n totale onwilligheid by die Weste om daadwerklike pogings aan te wend om Ahmadinejad te stop om kernwapens te bekom. Dit is asof politieke leiers blind is vir hierdie gevaar en bly glo dat alles deur onderhandeling opgelos kan word.
Ons almal besef dat die uitwissing van Israel op Ahmadinejad se prioriteitslys is. Hy het al by herhaling in die openbaar gesę dat Israel en die Joodse volk geen bestaansreg het nie. Dit is ook bekend dat hy na die VSA as die “groot satan” en na Israel as die “klein satan” verwys en daarom moet beide uitgewis word. Hy ontken selfs die uitwissing van die Jode gedurende die Tweede Węreldoorlog.
Israel ondervind toenemende teenkanting van Westerse lande soos die VSA wat voorheen as bondgenote beskou was. Hiermee saam is antisemietisme ook węreldwyd aan die toeneem. Hierdie gebeure is in pas met profesieë soos ondermeer in Esegiël 38 opgeteken is en wat verklaar dat die dag sal aanbreek wanneer die weermagte van verskeie lande teen Israel sal opruk. Gaan Iran die vonk in hierdie kruitvat wees? Alles dui wel daarop!
Ahmadinejad se doelwit is Islam węreldoorheersing en atoomwapens is maar net een middel tot die bereiking hiervan. Die tempo waarteen Islam węreldwyd groei behoort ook as waarskuwing te dien.
In ‘n onlangse artikel deur Jeffrey Kuhner van die Washington Times skryf hy ondermeer die volgende (www.washingtontimes.com (http://www.washingtontimes.com/))
Since establishment of the Islamic Republic in 1979, Iran has been engaged in an ideological struggle against the West. Its two main enemies have been the United States ("the Great Satan") and Israel ("the Little Satan"). From its inception, Tehran has sought to erect a world Muslim empire; to restore medieval Islamic civilization to its former dominance. The regime is reactionary and - in a twisted manner - even utopian. Nuclear weapons are about more than attaining great-power status. They are the means to achieve the final triumph of messianic Shi'ism.
Iran is on the verge of acquiring the bomb. The mullahs have reached the point of no return. Israel - the country that has to live in that dangerous part of the world - believes the mullahs are six to nine months away from getting it.
…….. Once the ruling clerics get their hands on nukes, a military showdown with Israel is inevitable. They will seek to destroy the Jewish state once and for all. Jerusalem will not stand by and commit existential suicide. It will retaliate. The result would be a nuclear holocaust in the Middle East.
In die lig van bogenoemde is die volgende berig deur Thomas Horn van World Last Chance Ministries baie interessant:
A Hadith (tradition) sacred to Shiite Islam from the 17th century contains a prophecy from Ali ibn Abi-Talib, which predicts that just before the return of the Mahdi (the end-times redeemer of Islam), a “tall black man will assume the reins of government in the West.” This leader will command “the strongest army on earth” and will bear “a clear sign” from the third imam, Hussein. The prophecy concludes that: “Shiites should have no doubt that he is with us.”
Does this Islamic prophecy identify Obama as the “promised warrior” who comes to help the savior of Shiite Muslims conquer the world? Amir Taheri asked this very question for Forbes Magazine in October, 2008, pointing out how “Obama’s first and second names--Barack Hussein--mean ‘the blessing of Hussein’ in Arabic and Persian” while his “family name, Obama, written in the Persian alphabet, reads O Ba Ma, which means ‘he is with us,’ the magic formula in Majlisi’s tradition.”
Leap forward to 2009, and Barack Hussein Obama on June 4 gave an unprecedented speech to the Muslim world from Cairo, Egypt declaring that he is launching a new era between the United States and the Muslim world. For the first time, Obama was forthright about his Muslim heritage and stated that the United States--which he is on record as saying is “no longer a Christian nation"--is now “one of the largest Muslim countries in the world.” Newsweek editor Evan Thomas followed the president’s speech with a declaration reflected in the opinion of many, that Obama is standing above the country, above the world, he is a sort of God. (http://www.youtube.com/watch?v=Zr4VZ8xCzOg&eurl=http%3A%2F%2Fwww%2Eraidersnewsupdate%2Ecom%2F&feature=player_embedded)”
Israel staan alleen teen die węreld en sal geen keuse hę as om selfverdedigend op te tree nie. Volgens verskeie politieke ontleders bestaan die moontlikheid ook dat Israel voorkomend sal optree en, soos in die geval met Sirië in September 2007, die kernaanlegte van Iran uitwis.
WEES EGTER VERSEKER!
Soos Paulus kan ons ook vra: Het YHVH miskien Sy volk verstoot? Nee, Hy het die volk wat Hy vantevore geken het, nie verstoot nie (Rom. 11:1 en 2). YHVH die Almagtige is in beheer; daarvan kan ons verseker wees!! Die bestaan van Israel is opsigself ‘n wonderwerk en is profesieë wat reeds vervul is. Die oorblywende profesieë sal derhalwe tydens die naderende eindtyd gebeure ook vervul word. Israel en Jerusalem behoort aan YHVH! Die volk wat YHVH uit die slawehuis van Egipte gelei het, en almal wat sedertdien deur die genade in Jahushua Messias deel van hierdie volk geword het, sal uiteindelik die oorwinning vier (Eseg.39). MAAR eers moet YHVH se oordeel kom en die oordeel sal begin by die huis van YHVH (1 Pet. 4:17).
Abba Vader het vir jou en my nodig om die basuin te blaas en mense te waarsku dat die swaard van die Almagtige oor die węreld aan die kom is!! Ons leef in die dae waar elkeen sy eie heil met vrees en bewing moet uitwerk (Fil. 2:12). Is jy bereid om die basuin te blaas?
Miskien is hierdie vir jou ‘n baie negatiewe siening en is ons dan ook al daarvoor gekritiseer. Ons kan egter nie feite ignoreer nie, veral gesien in die lig daarvan dat kundiges van die Heilige Skrif en kundiges op ander gebiede vir die eerste keer begin saamstem dat die węreld, soos ons dit vandag ken, vinnig besig is om tot ‘n einde voort te snel. Laat ons egter opnuut kennis neem van die woorde van die Apostel Petrus:
Dit moet julle veral weet, dat daar aan die einde van die dae spotters sal kom wat volgens hulle
eie begeerlikhede wandel en sę: Waar is die belofte van sy wederkoms? Want vandat die vaders ontslaap het, bly alles soos dit was van die begin van die skepping af. Want moedswillig vergeet hulle dat daar van lankal af hemele was en ‘n aarde wat uit water en deur water ontstaan het deur die woord van God, waardeur die toenmalige węreld met water oorstroom is en vergaan het. Maar die teenswoordige hemele en die aarde is deur dieselfde woord as ‘n skat weggelę en word vir die vuur bewaar teen die dag van die oordeel en die verderf van die goddelose mense.
2 Pet. 3:3 tot 7
Blaas die basuin sodat mense egter sal besef dat YHVH het ons nie bestem tot toorn nie, maar om die saligheid te verkry deur onse Jahushua Messias wat vir ons gesterf het, sodat ons, of ons waak en of ons slaap, saam met Hom kan lewe. Daarom, bemoedig mekaar en bou die een die ander op, soos julle ook doen.(1 Thes.5:9 tot 11)
Indien jy gereeld op hoogte gehou wil word van wat in Israel en die Midde-Ooste gebeur kan jy inteken op Bet Shalom bediening. Kontak vir Zetta Visser (betshalomzv@gmail.com) of besoek webblad (http://www.nuwelied.info/BetShalom.htm).